WAARSKUWING:

WAARSKUWING: Moet ASSEBLIEF nie die rate gebruik alvorens jy dit met 'n dokter of ten minste 'n apteker bespreek het nie. Party van die konkoksies kan onder sekere mediese omstandighede gevaarlik wees!!

Julle kan nou ook jul eie bydraes plaas onder LESERS BYDRAES.
LET WEL: Alle bydraes in Afrikaans, asseblief!

Lesers Bydraes

Plaas gerus jul eie bydraes op hierdie blad in die "Comments" blokkie of laat sommer net 'n boodskap...

3 comments:

  1. Kinders wat nie luister nie:

    Gebruik 'n handsambok of spanriem!

    ReplyDelete
  2. VIR BABATJIES WAT KRAMPE EN WINDE HET:

    1 Botteltjie krampdruppels
    1 botteltjie interesdruppels
    1 botteltjie versterkdruppels
    1 botteltjie wonderkroon
    1 botteltjie balsem vita

    Maak ‘n lepel suikerwater aan en sit van elkeen ‘n druppeltjie in die suikerwater – tot 2 druppeltjies as hulle ouer as 6 maande is.

    ReplyDelete
  3. BLAAS ONTSTEKING & NIERSTENE:

    Meng saam:

    1 Botteltjie haarlemensis
    1 Botteltjie swawel balsem
    1 botteltjie balsem kopiva.
    Drink 12-15 druppels op melk of suiker. Verkieslik in die aand.

    ReplyDelete