WAARSKUWING:

WAARSKUWING: Moet ASSEBLIEF nie die rate gebruik alvorens jy dit met 'n dokter of ten minste 'n apteker bespreek het nie. Party van die konkoksies kan onder sekere mediese omstandighede gevaarlik wees!!

Julle kan nou ook jul eie bydraes plaas onder LESERS BYDRAES.
LET WEL: Alle bydraes in Afrikaans, asseblief!

Monday, July 11, 2011

E-F

EELTE (Sien Liddorings)

SLEGTE EETLUS

• Kry magnesium in (groen blaargroentes, Avo’s, pampoen, sonneblomsade, melk, all bran, pasta ens.)

EKSEEM

• Omega 3,6 & 9 kapsules
• Was aangetaste dele met Aluinpoeier of rooibostee
• 1 x 2 liter bottel water met 1 eetlepel borrie in (Neem 3 x per dag) – dit voorkom ook sweet
• Eet baie pomelo’s en drink swart rooibostee
• Gebruik Blue Seal vaseline, gliserien en Johnson babapoeier – meng en gebruik
• Julle sal nie hiervan hou nie maar smeer urine aan

EMFISEEM

• Drink Peppermint tee, Drink uiesap, Rooiwyn 1 x per dag
• 3 gelyke teelepel rooipeper op tong na etes – sluk af met vrugtesap
• Geen koffie of tee of gaskoeldranke of suiker of soda nie – slegs rooibostee (swart)
• Eet baie appels, uie, tee, broccoli, druiwe, cocoa, baie vis, skorsies en tamaties

FLOUTES
• MOET NOOIT PERSOON SE KOP LIG NIE – LAAT PLATLê EN LIG BENE
45°
• Maak stywe klere los, Sit koue kompres op voorkom en gee bietjie
gemmerpoeier in louwarm water

No comments:

Post a Comment