WAARSKUWING:

WAARSKUWING: Moet ASSEBLIEF nie die rate gebruik alvorens jy dit met 'n dokter of ten minste 'n apteker bespreek het nie. Party van die konkoksies kan onder sekere mediese omstandighede gevaarlik wees!!

Julle kan nou ook jul eie bydraes plaas onder LESERS BYDRAES.
LET WEL: Alle bydraes in Afrikaans, asseblief!

Monday, July 11, 2011

J

JEUK

• Smeer gewone seep aan of Koeksoda in water of gemmerpoeier in badwater of vryf met rou ui of Vicks
• Sykous gevul met rou hawermout pap – maak aan kraan vas en laat in bad hang

JEUKERIGE KOPVEL

• Eet baie olywe

No comments:

Post a Comment