WAARSKUWING:

WAARSKUWING: Moet ASSEBLIEF nie die rate gebruik alvorens jy dit met 'n dokter of ten minste 'n apteker bespreek het nie. Party van die konkoksies kan onder sekere mediese omstandighede gevaarlik wees!!

Julle kan nou ook jul eie bydraes plaas onder LESERS BYDRAES.
LET WEL: Alle bydraes in Afrikaans, asseblief!

Monday, July 11, 2011

R

REKMERKE

• Meng 4 teelepel koffie met 1 koppie Coconut Oil – bring tot kookpunt en laat afkoel. Smeer op rekmerke, verbind met sellofaan tot dit verminder.
• Doen oefening om spiere ferm te hou
• Eet baie lemoene of Kiwi’s (gelykstaande aan 8 lemoene), proteïne en kos wat Vit C & E bevat
• Vit E aanvullings, Vryf jou lyf met olyfolie en vit E olie
• Gebruik avokado-olie met 7 druppels laventel olie en 5 druppels kamille olie en meng dan met kakaobotter
• Om rekmerke te voorkom: gebruik halwe koppie olyfolie, kwart koppie aalwynjel, inhoud van 6 Vit E kapsules, Inhoud van 4 Vitamien A kapsules – meng alles mooi saam – sit in yskas en smeer gereeld

ROOK ophou?

Eet baie Hawermout – sal jou lus demp

RUGPYN

• Postuur neuk jou rug op – sit regop en op stoele met reguit ruglenings – vermy hoëhakskoene
• Gevaartekens: Pyn in boonste gedeelte van rug, Swakheid in bene – jy kan ewe skielik nie meer loop, regop staan of trappe klim nie, koors, gewigsverlies, pyne word erger snags, kan nie meer blaas beheer nie.
• Smeer met Horse Liniment
• Week jou voete in warm, seep water vir 10 minute en masseer dan met ‘n room

RUMATIEK (Sien artritis)

• Rumatoiede Artritis – drink 3 glase sterk drank ’n week (nie as jy ’n alkholis is nie)

RUSTELOSE BENE

• Half teelepel Bovril in water ’n uur voor slapenstyd
• 1 x 2 liter water gemeng met 1 teelepel rooipeper en 1 eetlepel gemmer, sit in yskas en drink gereeld voor slapenstyd
• Drink gemmertee
• Valeriaan wortel – los vir 8 uur op in water en drink
• Smeer kamferolie op bene
• Sny koffie uit
• Stres kan dit ook veroorsaak – bid, los jou probleme by Hom en gaan slaap rustig

RUSTELOOSHEID (Vit D tekort)

• Drink baie melk, eet kaas en room
• 1 Eiergeel per dag
• Gebruik Lewertraan
• Vir babas – vryf lyfie met druiwesaadolie

RUGMURG

• Masseer gereeld onder jou groottoon

No comments:

Post a Comment