VEL / NAELS / HARE / LIPPE / VOETE ENS
AKNEE
• Glo dit of nie, smeer gereeld urine aan
• Koop sinksalf en smeer aan
• Vat eiergeel en smeer aan gesig en was dan af – doen dit daagliks
DROë/GROWWE VEL (Vit A tekort)
• Sit handeroom in jou handpalm – gooi ’n bietjie suiker op en vryf in jou hande
• Smeer avokadopeer in jou hande in – los tot droog en was af – smeer
kanferroom aan
• 4 teelepel suurlemoen, 8 teelepel kookolie en 1½ teelepel heuning – gooi klein bietjie water by as dit te dik is en smeer aan.
• Neem 2 aspiriene, meng dit met water, smeer aan en los vir ’n rukkie
• Neem sink pille (Oesters, rooivleis, hoender, pampoensade)
• Puree klomp aarbeie met ’n bietjie suurroom – sit op gesig vir 10 minute – Catherine Zeta Jones glo aan aarbeie vir die vel.
• Vat ’n aarbeie, sny dit in die helfte en vee jou gesig daarmee af voor jy dit afspoel.
VAGINALE ONTSTEKINGS (EKSTERN)
• Smeer ongegeurde jogurt op branderige aangetaste deel
• Koop Covospor (Uitstekend)
VELKANKER
• 1 x 2 liter water met 1 eetlepel Borrie – sit in yskas en drink gereeld
• Eet baie olywe
VERKOUES
• Keer ’n verkoue as jy hom voel aankom anders kos dit jou baie geld
• Eet baie lemoene, suurlemoene, kiwi’s, pomelo’s (Vit C)
• 1 x 2 liter water met 2 eetlepel heuning en 1 eetlepel kaneelpoeier in, sit in yskas en drink gereeld (Genees chroniese verkoue, hoes en sinusitis)
• Sluk 1 heel knoffelhuisie 2 keer per dag – pasop vir verstik
• Rasper vars gemmer en meng met heuning en suurlemoen in water
• Baie jogurt – verkieslik nie-gegeurdes
• Smeer rand van bad met Vicks – tap warm water in – hou deur toe – asem stoom in). Smeer Vick op bors, rug, onder voete en klim in bad. Neem warm MedLemon. Trek warm aan as jy uitkom.(My seun oornag gesond geword)
VEROUDERING
• Gesonde gebalanseerde dieet
• Drink Omega 3,6 & 9 kapsules elke dag (Lucky star se vis produkte)
• Eet minder suiker – dit verlaag elastien en kollageen in die vel en dit maak jou vel dof en verrimpeld
• Eet baie broccoli – dit verminder rooiheid van die vel in inflammasie deur sonbrand
• Hou op stres, mediteer – raak stil en doen niks vir ‘n ruk
• Son of bewolk – die strale verouder jou vinnig
• Kry ’n troeteldier – dit hou mens jonk, lag baie, oefen baie en oefen jou brein
• Dra beskermende klere in die son – hoed ens. En gebruik ’n goeie sonskerm)
• Drink 1 teelepel Cayenne peper in louwarm water 3x per dag
• Was jou gesig, verdun heuning met ’n bietjie water en smeer op vel
• ’n Bietjie Nutmeg spesery in melk – elke oggend en aand
• Vit E en eet voëlsaad, ’n handvol amandels of neute per dag en pers
voedselsoorte: Braambessies, Bloubessies en swartbessies Pruime, Rooi druiwe, Rosyntjies, Beet en Rooikool
• Eet soja kos, baie pampoen, komkommers, pomelo’s
• Sink en Yster pille
• 1 Eetlepel. Tamatiesous 3 x per dag of drink Tamatie cocktails
• 2 Baba asperine per dag
• Drink 4-6 glase water per dag
• Drink 1 Glas rooiwyn of rooi druiwesap per dag
• Drink groen tee- help die vel gloei, heel merke, beveg liggaamsreuke en help met vel uitslae
• Vat ’n suurlemoen, sny in helfte, sit bietjie suiker op en vryf dit op donker vlekker vir ’n paar minute – herhaal tot vlekke ligter is (1x per week)
• Puree ‘n klomp aarbeie met ’n bietjie suurroom – sit op gesig vir 10 minute
• Neem ’n aarbeie, sny dit in die helfte en vee jou gesig daarmee af voor jy dit afspoel
VERSTUITE ENKEL
• Sit dadelik yspak op (in lappie toegedraai). Sit ’n rekverband op of net ’n verband – hou voet in die lug en rus vir ’n hele dag
VITILIGO (Wit vlekke op vel)
• Die peperien in swartpeper blyk die pigmentasie in die vel stimuleer en die vel verbeter. Drink 7 peperkorrels per dag
VOETE – SEER EN GEBARS
• Meng Blue Seal vaseline, gliserien en Johnson se babapoeier en smeer gereeld aan.
VRATJIES
• Vat dun suurlemoenskyfie – doop in asyn en sit pleister op – oornag – vervang elke 5 dae
• Kan Krokasalf (Apteek) opsit – gebruik pleister met gatjie in met gewone een bo-oor – los oornag aan – indien vratjie heeltemal dood is – krap dit af met ’n messie – wees versigtig – Indien nog seer – herhaal. MOET NIE GEBRUIK AS JY ’N DIABEET IS NIE al het ’n diabeet dit al beproef en dit het gewerk
VRUGBAARHEID
• Eet olywe, knoffel
No comments:
Post a Comment